1
PSALMS 16:11
Afrikaans 1933/1953
U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
Vergelyk
Verken PSALMS 16:11
2
PSALMS 16:8
Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
Verken PSALMS 16:8
3
PSALMS 16:5
Die HERE is die deel van my erfenis en van my beker; Ú onderhou my lot.
Verken PSALMS 16:5
4
PSALMS 16:7
Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; selfs in die nag vermaan my niere my.
Verken PSALMS 16:7
5
PSALMS 16:6
Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.
Verken PSALMS 16:6
6
PSALMS 16:1
'N GEDIG van Dawid. Bewaar my, o God, want by U skuil ek.
Verken PSALMS 16:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's