PSALMS 16:7
PSALMS 16:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek prys die Here, Hy sê vir my wat ek moet doen, Ek prys die Here, Hy sê vir my wat ek moet doen, ook in die nag dink ek aan wat U vir my leer. ook in die nag dink ek aan wat U vir my leer.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; selfs in die nag vermaan my niere my.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal die HERE prys wat my raad gegee het, selfs in die nag wys my hart my tereg.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; my niere leer my ook in die nagte.
Deel
Lees PSALMS 16