1
EXODUS 6:6
Afrikaans 1933/1953
en Ek sal julle as my volk aanneem en vir julle 'n God wees. En julle sal erken dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egiptenaars uit.
Vergelyk
Verken EXODUS 6:6
2
EXODUS 6:7
En Ek sal julle bring in die land waaromtrent Ek my hand opgehef het, om dit aan Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan julle as 'n besitting gee, Ek, die HERE.
Verken EXODUS 6:7
3
EXODUS 6:8-9
Moses het toe so met die kinders van Israel gespreek, maar hulle het nie na Moses geluister nie, uit ongeduldigheid en weens die harde diens. Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê
Verken EXODUS 6:8-9
4
EXODUS 6:1
VERDER het God met Moses gespreek en vir hom gesê: Ek is die HERE.
Verken EXODUS 6:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's