EKSODUS 6:6
EKSODUS 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Ek sal julle as my volk aanneem en vir julle 'n God wees. En julle sal erken dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egiptenaars uit.
EKSODUS 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Daarom moet jy vir die Israeliete gaan sê: ‘Ek is die HERE. Ek sal julle verlos van die slawewerk in Egipte. Ek sal julle bevry met krag en met sterk vergeldingsdade.
EKSODUS 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal julle vir My neem. Julle sal my volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees. Dan sal julle weet dat Ek, die Here, julle God is wat julle vrygemaak het van die swaar werk in Egipte.
EKSODUS 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek neem julle aan as my volk en Ek sal julle God wees. Dan sal julle besef dat Ek, die Here, julle God is wat julle van die dwangarbeid van Egipte bevry.
EKSODUS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek gaan julle as volk vir My neem en Ek sal vir julle 'n God wees. Dan sal julle besef dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei, weg van die dwangarbeid van Egipte.