1
DEUTERONÓMIUM 17:19
Afrikaans 1933/1953
en dit moet by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees, dat hy kan leer om die HERE sy God te vrees deur al die woorde van hierdie wet en hierdie insettinge te hou, om dit te doen
Vergelyk
Verken DEUTERONÓMIUM 17:19
2
DEUTERONÓMIUM 17:17
Ook mag hy nie baie vroue aanskaf nie, dat sy hart nie afwyk nie; hy mag ook vir hom nie uitermate baie silwer en goud aanskaf nie.
Verken DEUTERONÓMIUM 17:17
3
DEUTERONÓMIUM 17:18
En as hy op die troon van sy koninkryk sit, moet hy vir hom 'n afskrif van hierdie wet in 'n boek skrywe, uit dié wat voor die Levitiese priesters lê
Verken DEUTERONÓMIUM 17:18
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's