DEUTERONOMIUM 17:17
DEUTERONOMIUM 17:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die koning mag ook nie baie vrouens hê nie, sodat hy nie aan die Here ontrou word nie. Hy mag ook nie sy silwer en goud te veel laat word nie.
DEUTERONOMIUM 17:17 Bybel vir almal (ABA)
En ook, die koning moenie vir hom baie vroue neem en dan ophou om die Here te dien nie. En hy moenie baie silwer en goud wil hê nie.
DEUTERONOMIUM 17:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook mag hy nie baie vroue aanskaf nie, dat sy hart nie afwyk nie; hy mag ook vir hom nie uitermate baie silwer en goud aanskaf nie.
DEUTERONOMIUM 17:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die koning mag ook nie vir hom baie vroue aanskaf nie, sodat sy hart nie van die HERE afwyk nie. Van silwer en goud mag hy ook nie te veel aanskaf nie.
DEUTERONOMIUM 17:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook mag hy vir hom geen vroue vermeerder nie, dat sy hart nie afwyk nie; en hy sal vir hom geen silwer en goud grootliks vermenigvuldig nie.