1
II KONINGS 19:19
Afrikaans 1933/1953
Verlos ons dan nou tog uit sy hand, HERE onse God, dat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, alleen God is.
Vergelyk
Verken II KONINGS 19:19
2
II KONINGS 19:15
En Hiskía het voor die aangesig van die HERE gebid en gesê: HERE, God van Israel, wat op die gérubs troon, U alleen is die God van al die koninkryke van die aarde, Ú het die hemel en die aarde gemaak!
Verken II KONINGS 19:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's