2 KONINGS 19:19
2 KONINGS 19:19 Bybel vir almal (ABA)
En nou, Here, ons God, beskerm ons asseblief teen die koning van Assirië. Doen dit, sodat al die volke op die aarde kan weet dat U alleen Here is.”
2 KONINGS 19:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verlos ons dan nou tog uit sy hand, HERE onse God, dat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, alleen God is.
2 KONINGS 19:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here, ons God, red ons tog uit die mag van die Assiriese koning. Dan sal al die koninkryke van die aarde besef dat U, Here, alleen God is.”
2 KONINGS 19:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, HERE ons God, verlos ons asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, alleen God is. ”
2 KONINGS 19:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou dan, HERE onse God, verlos ons tog uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U alleen die HERE God is.