1
Psalms Psalm 95:6-7
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Kom, laat ons aanbid en neerbuig; laat ons kniel voor die HERE, ons Skepper. Want Hy is ons God; en ons is die volk van sy weiveld en die skape van sy hand. Vandag as julle sy stem wil hoor
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 95:6-7
2
Psalms Psalm 95:1-2
Kom, laat ons sing tot eer van die HERE, laat ons juig na die rots van ons heil. Laat ons met danksegging voor sy aangesig kom en Hom met psalms juig.
Verken Psalms Psalm 95:1-2
3
Psalms Psalm 95:3
Want die HERE is 'n groot God en 'n groot Koning bo al die gode.
Verken Psalms Psalm 95:3
4
Psalms Psalm 95:4
In sy hand is die dieptes van die aarde; ook die sterkte van die heuwels is syne.
Verken Psalms Psalm 95:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's