1
Markus Markus 15:34
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En op die negende uur het Jesus met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Eloi, Eloi, lama sabagtani? dit is, as dit vertaal word: My God, my God, waarom het U My verlaat?
Vergelyk
Verken Markus Markus 15:34
2
Markus Markus 15:39
En toe die hoofman oor honderd wat teenoor hom gestaan het, sien dat hy so uitroep en die gees opgegee het, sê hy: Waarlik, hierdie man was die Seun van God.
Verken Markus Markus 15:39
3
Markus Markus 15:38
En die voorhangsel van die tempel het van bo tot onder in twee geskeur.
Verken Markus Markus 15:38
4
Markus Markus 15:37
En Jesus het met 'n groot stem uitgeroep en die gees opgegee.
Verken Markus Markus 15:37
5
Markus Markus 15:33
En toe die sesde uur aangebreek het, was daar duisternis oor die hele land tot die negende uur toe.
Verken Markus Markus 15:33
6
Markus Markus 15:15
Daarom het Pilatus, wat gewillig was om die volk tevrede te stel, Barábbas vir hulle vrygelaat en Jesus, nadat Hy Hom gegésel het, oorgegee om gekruisig te word.
Verken Markus Markus 15:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's