1
Markus Markus 14:36
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En Hy sê: Abba, Vader, alles is vir U moontlik; neem hierdie beker van my weg; nogtans nie wat ek wil nie, maar wat U wil.
Vergelyk
Verken Markus Markus 14:36
2
Markus Markus 14:38
Waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is waarlik gereed, maar die vlees is swak.
Verken Markus Markus 14:38
3
Markus Markus 14:9
Voorwaar Ek sê vir julle, oral waar hierdie evangelie oor die hele wêreld verkondig sal word, sal ook daarvan gespreek word wat sy gedoen het tot 'n gedagtenis van haar.
Verken Markus Markus 14:9
4
Markus Markus 14:34
En sê vir hulle: My siel is baie bedroef tot die dood toe; bly hier en waak.
Verken Markus Markus 14:34
5
Markus Markus 14:22
En terwyl hulle eet, neem Jesus brood en seën en breek dit en gee aan hulle en sê: Neem, eet, dit is my liggaam.
Verken Markus Markus 14:22
6
Markus Markus 14:23-24
En Hy neem die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle; en hulle het almal daaruit gedrink. En Hy sê vir hulle: Dit is my bloed van die nuwe testament, wat vir baie vergiet word.
Verken Markus Markus 14:23-24
7
Markus Markus 14:27
En Jesus sê vir hulle: Julle sal almal in hierdie nag aanstoot neem deur My, want daar is geskrywe: Ek sal die herder slaan, en die skape sal verstrooi word.
Verken Markus Markus 14:27
8
Markus Markus 14:42
Staan op, laat ons gaan; kyk, hy wat My verraai, is naby.
Verken Markus Markus 14:42
9
Markus Markus 14:30
En Jesus sê vir hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag, selfs in hierdie nag, voordat die haan twee maal gekraai het, sal jy My drie maal verloën.
Verken Markus Markus 14:30
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's