1
Hosea Hosea 4:6
Contemporary Afrikaans Bible 2023
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy kennis verwerp het, sal Ek jou ook verwerp, sodat jy vir My geen priester sal wees nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.
Vergelyk
Verken Hosea Hosea 4:6
2
Hosea Hosea 4:1
Hoor die woord van die HERE, kinders van Israel, want die HERE het 'n twis met die inwoners van die land, omdat daar geen waarheid en geen barmhartigheid en geen kennis van God in die land is nie.
Verken Hosea Hosea 4:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's