1
Hosea Hosea 2:19-20
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En Ek sal jou aan my verloof vir ewig; ja, Ek sal My met jou verloof in geregtigheid en in reg en in goedertierenheid en in barmhartigheid. Ek sal jou ook aan my verloof in trou, en jy sal die HERE ken.
Vergelyk
Verken Hosea Hosea 2:19-20
2
Hosea Hosea 2:15
En Ek sal haar daarvandaan haar wingerde gee en die dal Akor as 'n deur van hoop; en sy sal daar sing soos in die dae van haar jeug en soos op die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.
Verken Hosea Hosea 2:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's