1
Psalms 53:1
Die Bybel 2020-vertaling
Vir die •musiekleier. Op Magalat . 'n Maskiel . Van Dawid.
Vergelyk
Verken Psalms 53:1
2
Psalms 53:2
Dwase sê in hulle hart: Daar is geen God nie. Hulle tree gruwelik en afstootlik op. Daar is nie een wat goed doen nie.
Verken Psalms 53:2
3
Psalms 53:3
God kyk vanuit die hemel na die mense om te sien of daar iemand is wat verstandig is, iemand wat God soek.
Verken Psalms 53:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's