1
Nehemia 11:1
Die Bybel 2020-vertaling
Die leiers van die volk het hulle in Jerusalem gevestig, en die res van die volk het die lot gewerp om een uit tien gesinne te bring, sodat dié in Jerusalem, die heilige stad, kon woon, en die nege ander in die dorpe.
Vergelyk
Verken Nehemia 11:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's