1
Job 8:5-7
Die Bybel 2020-vertaling
As jy self God egter ywerig soek en by die Almagtige pleit; as jy onbesproke en opreg is, ja, dan sal Hy oor jou waak, dan sal Hy jou regmatige verblyf herstel. En al was jou verlede gering, sal jou toekoms baie voorspoedig wees.
Vergelyk
Verken Job 8:5-7
2
Job 8:20-21
“Kyk, God verwerp nie iemand wat onberispelik optree nie; Hy versterk nie die hand van kwaaddoeners nie. Hy sal weer jou mond vul met gelag, jou lippe met 'n vreugdekreet.
Verken Job 8:20-21
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's