1
Hosea 3:1
Die Bybel 2020-vertaling
Die HERE het vir my gesê: “Gaan weer, gaan bemin 'n vrou wat bemin word deur 'n vriend, en wat egbreuk pleeg; soos die HERE die Israeliete liefhet, terwyl hulle na ander gode draai en van rosynekoeke hou.”
Vergelyk
Verken Hosea 3:1
2
Hosea 3:5
Daarna sal die Israeliete terugkeer en die HERE, hulle God, soek, en Dawid, hulle koning. Ja, hulle sal bewend na die HERE gaan, en na sy goedheid in die laaste dae.
Verken Hosea 3:5
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's