1
Deuteronomium 23:23
Die Bybel 2020-vertaling
Maar wat oor jou lippe kom, moet jy nakom; jy moet doen soos jy aan die HERE jou God beloof het. Dit was uit vrye wil dat jy die gelofte met jou eie mond uitgespreek het.
Vergelyk
Verken Deuteronomium 23:23
2
Deuteronomium 23:21
“ Wanneer jy vir die HERE jou God 'n gelofte aflê, moet jy nie uitstel om dit na te kom nie, want die HERE jou God sal dit sonder twyfel van jou eis, en dan staan jy skuldig.
Verken Deuteronomium 23:21
3
Deuteronomium 23:22
As jy jou daarvan weerhou om 'n gelofte af te lê, sal jy nie skuldig staan nie.
Verken Deuteronomium 23:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's