1
Psalms 94:19
Bybel vir almal
Ek was baie bekommerd, maar U het dinge vir my verander en U het my bly laat word.
Vergelyk
Verken Psalms 94:19
2
Psalms 94:18
Ek het gedink my voete gly, maar U het gedoen wat U belowe het, U het my regop gehou.
Verken Psalms 94:18
3
Psalms 94:22
Maar die Here het my beskerm. My God is die Rots by wie ek veilig is.
Verken Psalms 94:22
4
Psalms 94:12
Dit gaan goed met iemand wanneer die Here vir hom leer wat hy moet doen, wanneer U vir hom leer wat U wil hê.
Verken Psalms 94:12
5
Psalms 94:17
As die Here nie vir my gehelp het nie, dan was ek lank gelede dood.
Verken Psalms 94:17
6
Psalms 94:14
Want die Here gooi nie sy volk weg nie, Hy los nie die mense wat aan Hom behoort nie.
Verken Psalms 94:14
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's