1
PSALMS 40:1-2
Nuwe Lewende Vertaling
Ek het met hunkering op die HERE gewag. Hy het na my afgebuig en my geroep gehoor
Vergelyk
Verken PSALMS 40:1-2
2
PSALMS 40:3
en my opgetel uit die afgrond van die dood, uit die modder en die slym. Hy het my voete op ’n rots laat staan en my op vaste grond laat loop.
Verken PSALMS 40:3
3
PSALMS 40:4
Hy het my ’n nuwe lied gegee, ’n lofsang om ons God te prys. Baie sal met eerbied toekyk. Hulle sal op die HERE vertrou.
Verken PSALMS 40:4
4
PSALMS 40:8
Toe sê ek: “Kyk, ek kom! In die boekrol is dit oor my geskryf.
Verken PSALMS 40:8
5
PSALMS 40:11
U geregtigheid het ek nie vir myself gehou nie; ek het vertel van u trou en van u reddende mag. In die groot vergadering het ek nie geswyg oor u goedheid en getrouheid nie.
Verken PSALMS 40:11
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's