PSALMS 40:3
PSALMS 40:3 Bybel vir almal (ABA)
En toe het Hy my opgetrek uit die diep gat vol slym en modder, ek het amper daar gesterf. Hy het my op 'n rots neergesit, my voete kon daar vas staan.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op 'n rots gestel; Hy het my gange vasgemaak.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het my uitgetrek uit die put van die dood, uit die slymerige modder, my op 'n rots laat staan en my weer op vaste grond laat loop.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het my opgetrek uit die put van verderf, uit die modderige slik. Hy het my voete op 'n rotsbank laat staan, my voetstappe vastigheid gegee.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy het 'n nuwe lied in my mond gelê, lof tot eer van onse God; baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.
Deel
Lees PSALMS 40