1
PSALMS 147:3
Nuwe Lewende Vertaling
Hy genees die gebroke hart, en verbind hulle wonde.
Vergelyk
Verken PSALMS 147:3
2
PSALMS 147:11
Die HERE verheug Hom in hulle wat Hom dien, in dié wat hulle hoop vestig op sy troue liefde.
Verken PSALMS 147:11
3
PSALMS 147:5
Groot en magtig is ons Here. Sy kennis ken geen grense nie.
Verken PSALMS 147:5
4
PSALMS 147:4
Hy tel die sterre en noem hulle almal by die naam.
Verken PSALMS 147:4
5
PSALMS 147:6
Die HERE ondersteun onderdruktes, maar goddeloses gooi Hy neer op die grond.
Verken PSALMS 147:6
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's