PSALMS 147:3
PSALMS 147:3 Bybel vir almal (ABA)
Dit is Hy wat mense gesond maak, mense wat baie moedeloos is, dit is Hy wat hulle seerplekke toedraai.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is Hy wat dié met gebroke harte genees, wat hulle wonde verbind
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy genees die wat gebroke is van hart en verbind hulle wonde.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:3 Die Boodskap (DB)
Hy troos elkeen wat hartseer is. Die seerplekke wat die lewe gee, maak Hy weer gesond.
Deel
Lees PSALMS 147