1
LEVITIKUS 19:18
Nuwe Lewende Vertaling
“Moenie wraak soek of ’n grief teen iemand koester nie. Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die HERE.
Vergelyk
Verken LEVITIKUS 19:18
2
LEVITIKUS 19:28
“Moenie snye op julle liggame maak as rougebruik oor dooies nie. Moenie tatoeëermerke op julle vel maak nie, want Ek is die HERE.
Verken LEVITIKUS 19:28
3
LEVITIKUS 19:2
“Sê vir die hele gemeenskap van Israel: Julle moet heilig wees, want Ek, die HERE julle God, is heilig.
Verken LEVITIKUS 19:2
4
LEVITIKUS 19:17
“Moenie haat teen enigeen van jou familielede in jou hart vertroetel nie. Wees reguit en wys jou buurman op sy oortreding sodat jy nie ook skuldig is aan wat hy verkeerd doen nie.
Verken LEVITIKUS 19:17
5
LEVITIKUS 19:31
“Moenie op geeste en waarsêers vertrou nie, want hulle sal jou onrein maak. Ek, die HERE, is julle God.
Verken LEVITIKUS 19:31
6
LEVITIKUS 19:16
“Moenie skinderstories onder mense versprei nie. Moenie probeer om jouself te bevoordeel ten koste van jou buurman se lewe nie, want Ek is die HERE.
Verken LEVITIKUS 19:16
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's