1
JOB 5:17-18
Nuwe Lewende Vertaling
“Kyk hoe gelukkig is mense vir wie God vermaan! Verag nie die teregwysing van die Almagtige as jy sondig nie, want Hy verwond, maar verbind ook weer. Hy tref ons, maar sy hande genees ook weer.
Vergelyk
Verken JOB 5:17-18
2
JOB 5:8-9
“My raad aan jou is: Gaan na God toe en stel jou saak aan Hom. Wat God doen, is te groot om ooit te verstaan. Hy doen wonder op wonder.
Verken JOB 5:8-9
3
JOB 5:19
Hy sal jou keer op keer red, tot ses of sewe keer, sodat kwaad jou nie tref nie.
Verken JOB 5:19
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's