1
JOB 25:2
Nuwe Lewende Vertaling
“God is magtig en ontsagwekkend. Hy vestig vrede in die hemele.
Vergelyk
Verken JOB 25:2
2
JOB 25:5-6
God is so heerlik dat selfs die maan en sterre nie met Hom vergelyk kan word nie. Hoeveel minder is gewone mense wat maar soos wurms en brommers voor Hom is?”
Verken JOB 25:5-6
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's