1
JESAJA 52:7
Nuwe Lewende Vertaling
Hoe mooi klink die voetstappe op die berge van hulle wat goeie nuus bring en vrede en verlossing aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God regeer!”
Vergelyk
Verken JESAJA 52:7
2
JESAJA 52:14-15
Baie mense was ontsteld toe hulle hom sien. Hy was so misvorm dat hy skaars soos ’n mens gelyk het. Hy sal baie volke en hulle konings rein maak, en konings sal sprakeloos voor hom wees. En hulle sal hoor wat hulle voorheen nog nooit gehoor het nie.
Verken JESAJA 52:14-15
3
JESAJA 52:13
My dienaar sal voorspoedig wees. Hy sal hoog in aansien wees. Almal sal hom eer.
Verken JESAJA 52:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's