JESAJA 52:13
JESAJA 52:13 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Kyk, my dienaar sal doen wat hy moet doen, hy sal baie belangrik word.
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
KYK, my Kneg sal voorspoedig wees, Hy sal hoog en verhewe, ja, baie hoog word.
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
My dienaar sal voorspoedig wees. Hy sal hoog in aansien wees, hy sal baie eer ontvang.
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Kyk, my dienskneg sal suksesvol wees, hy sal uitstyg, uittroon, en baie verhewe wees.
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, my kneg sal verstandig handel, hy sal verhewe en verheerlik word en baie hoog wees.
Deel
Lees JESAJA 52