1
ESEGIËL 21:27
Nuwe Lewende Vertaling
Ek vernietig! Ek vernietig die koninkryk! En dit sal nie herstel word nie tot die een kom wat regverdig oordeel. Dan gee Ek dit oor in sy hand.”
Vergelyk
Verken ESEGIËL 21:27
2
ESEGIËL 21:26
Haal af jou kopdoek en jou kroon, sê die oppermagtige HERE. “Alles het verander. Die magteloses word nou verhoog, en die magtiges word verneder.
Verken ESEGIËL 21:26
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's