1
1 SAMUEL 24:5-6
Nuwe Lewende Vertaling
“Dis nou jou kans!” fluister Dawid se manskappe. “Vandag is die dag waarvan die HERE gepraat het toe Hy gesê het: ‘Ek sal Saul sekerlik in jou mag gee sodat jy met hom kan doen wat jy wil!’” Dawid het toe stilletjies vorentoe gekruip en ’n stuk van Saul se mantel afgesny. Maar daarna begin Dawid se gewete hom pla omdat hy ’n stuk van Saul se mantel afgesny het.
Vergelyk
Verken 1 SAMUEL 24:5-6
2
1 SAMUEL 24:7
“Ek het verkeerd gedoen om so teen die gesalfde van die HERE op te tree,” sê hy vir sy manne. “Ek mag nie my hand teen hom oplig nie, want hy is die HERE se gesalfde.”
Verken 1 SAMUEL 24:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's