← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor TITUS 3:8
Elke dag ’n feesdag!
5 dae
Voel dit soms asof hoop voor Kersfees opbou en dan skielik plek maak vir ’n gevoel van leegheid en verlatenheid? God wil hê dat ons elke dag in die oorvloed van sy soort fees deel en besef dat Hy elke nuwe môre ’n nuwe begin met ons wil maak. Gaan leef vandag met opgewondenheid en onthou dat elke dag ’n genadegeskenk van Hom is!