Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 15:18
![Vyande van die Hart](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3391%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Vyande van die Hart
5 Dae
Net soos `n fisiek ongesonde hart jou liggaam skade kan berokken, so kan `n emosioneel en geestelike ongesonde hart ook jou en jou verhoudings skade berokken. Laat toe dat Andy Stanley jou vir die volgende vyf dae help om selfondersoek te doen oor die vier algemene vyande van die hart — skuldgevoelens, woede, gierigheid en jaloesie — en jou leer hoe om daarvan ontslae te raak.
![Oorweldig Deur My Seëninge (Deel 3)](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3540%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Oorweldig Deur My Seëninge (Deel 3)
5 Dae
Aanmoeding vir ma's, van 'n ma wat sewe kinders grootgemaak en dit oorleef het om die storie te vertel. Deel 3 van 12 in hierdie reeks van oordenking-leesplanne deur Robin Meadows
![Skutrelings: Hoe Om Spyt In Jou Lewe Te Vermy](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F16073%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Skutrelings: Hoe Om Spyt In Jou Lewe Te Vermy
5 dae
Skutrelings word opgerig om te voorkom dat ons voertuie in gevaarlike of verbode gebiede ry. Dikwels sien ons hulle nie totdat ons hulle nodig het — en dan is ons dankbaar dat hulle daar is. Wat as ons skutrelings in ons verhoudings, finansies en loopbane gehad het? Hoe sou hulle lyk? Hoe kan hulle ons teen toekomstige berou beskerm? Oor die volgende vyf dae gaan ons kyk hoe jy persoonlike skutrelings kan opstel.
![Woorde wat Lewe Gee](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F22741%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Woorde wat Lewe Gee
6 dae
Woorde, woorde, woorde, kragtige woorde! Woorde wat opbou of woorde wat afbreek. Woorde wat lewe gee of woorde wat die dood bring. Die keuse is ons s'n. Kom ons beoordeel die betekenisvolle mag wat ons woorde inhou.
![Die Kwessies wat Vrouens Moet Hanteer](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F4391%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Die Kwessies wat Vrouens Moet Hanteer
7 Dae
In hierdie 7-dag oordenking ontdek jy hoe jy paraat kan wees vir die kwessies wat ons daagliks ervaar. Die Kwessies Wat Vrouens Moet Hanteer-reeks sal onderwerpe soos bekommernis en verwerping dek, en bied Bybelse waarhede en praktiese toepassings om jou te help om in oorwinning te leef.
![Woorde Maak Saak](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F16183%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Woorde Maak Saak
29 dae
In hierdie studie gaan ons in God se Woord delf en leer wat Hy sê oor die woorde wat ons teenoor onsself en ander spreek en woorde wat die wêreld verander. Ons sal leer om God en ander te eer met ons woorde. Ons bid dat hierdie studie vir ons diepe insig sal gee oor hoe ons woorde kan spreek wat lewe gee en lewens verander.