Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TIMOTEUS 1:10
![Wanneer Die Duiwel Klop](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F9196%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Wanneer Die Duiwel Klop
5 Dae
As die duiwel klop, hoor jy dit nie altyd nie. Reg? Hy sluip eerder by 'n oop deur in. Hy is die bedrieër, vernietiger en aanklaer wat alles sal doen om God se liefde en waarheid te verbloem. Hy wou nie hê dat hierdie Life.Church leesplan geskryf word nie, en hy wil beslis nie hê dat jy of jou kleingroep dit moet lees nie. Maar dit is nog 'n stryd wat God sal wen.
![God Is So Goed](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F16582%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
God Is So Goed
5 Dae
Daar is krag en vrede tot jou beskikking, ongeag die omstandighede wat jy ondervind. Herontdek die goedheid van God in hierdie 5-dag leesplan van Life.Church Worship, gebaseer op die nuwe album, "God So Good".
![Neem Jou Lewe Terug: Dink Reg Sodat Jy Reg Kan Lewe](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21468%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Neem Jou Lewe Terug: Dink Reg Sodat Jy Reg Kan Lewe
5 Dae
Neem stappe om jou lewe terug te neem. Hierdie 5-dag leesplan is gebaseer op Levi Lusko se boek "Take Back Your Life". Jy sal ontdek hoe die krag van die Heilige Gees jou kan help om die dinge te herken wat jou aftrek of terughou, en jou toerus om dit te konfronteer terwyl jy die beste weergawe van jouself word.