← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 13:5

Gemaksug is nie 'n opsie nie
3 Dae
Wanneer stemme van onsekerheid, twyfel en vrees nie gekonfronteer word nie, sal dit jou lewe oorheers. Jy kan dit nie stilmaak of ignoreer nie. In hierdie 3-dag leesplan wys Sarah Jakes Roberts jou hoe jy die beperkinge van jou verlede kan trotseer en die ongemaklike daarvan kan aangryp om onstuitbaar te word.