Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 7:12
![Die Ten Diepste Gevormde Lewe](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21803%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Die Ten Diepste Gevormde Lewe
5 Dae
Pastoor Rich Villodas van New York definieer 'n diep gevormde lewe as 'n lewe gekenmerk deur integrasie, aansluitingspunte, ineendraaiing en deurwewing asook veelvuldige vlakke van geestelike vorming. Hierdie tipe lewe roep ons om mense te wees wat ons lewens saam met God op gebed skoei, wat beweeg na versoening, wat werk vir geregtigheid, wat innerlik gesond lewe en ons liggame en seksualiteit as geskenke sien om te bestuur.
![Ongelyke Juk in die Huwelik: Uitdagings En Geleenthede](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F4015%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Ongelyke Juk in die Huwelik: Uitdagings En Geleenthede
6 dae
Om getroud te wees met iemand wat nie jou geloof in Jesus Christus deel nie, is nie 'n maklike saak nie. Om nie saam te stem oor sjokolade en vanielje nie, is dalk 'n spoedhobbel. Daarenteen, om nie saam te stem oor wêreldbeskouings nie, kan 'n berg wees. Of jy 'n Christen word voor of nadat jy getroud is, of wanneer jy enkellopend is en uitgaan, of aan 'n romantiese verhouding werk, kom ons gesels oor die struikelblokke en geleenthede wat opduik deur in 'n geestelike verhouding te wees wat onaanpasbaar is.
![1 Korintiërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F17777%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
1 Korintiërs
24 dae
"Hoe moet 'n Christen lewe?" Is die onderwerp wat in die eerste brief aan die Korintiërs aangespreek word, en gee praktiese sorg en regstelling aan die kwessies wat jong Christene in die gesig staar. Reis daagliks deur 1 Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.