Geanker in genade预览

Geanker in genade

12天中的第7天

Doel

Baie mense dink God se genade is voorwaardelik omdat jy God moet dien as jy gered is. Maar om God te dien, is nie net iets wat God van jou wil hê nie. Daar is geen groter eer as om saam met God te werk om die goeie in die wêreld te bereik en ander te help om vir alle ewigheid in ’n verhouding met Hom te staan nie. 

Is jy beskikbaar om deur God gebruik te word?

读经计划介绍

Geanker in genade

God bewys nie net genade aan jou elke keer as jy sondig nie, maar Hy vergewe jou en bewys elke dag, 365 dae ’n jaar, opnuut genade aan jou. Ontvang dit met ’n dankbare hart en wees daarom gereed om meer genade aan ander te bewys. Hierdie leesplan is saamgestel uit GEANKER IN GENADE.

More

相关题材的计划