YouVersion Logo
Search Icon

Filippense - Kies VreugdeSample

Filippense - Kies Vreugde

DAY 20 OF 27

Oordenkingsvrae:  

1. Wat beteken dit om bly te wees in die Here? Hoekom is dit belangrik?

2. Wat is die gevaar van om op 'uiterlike dinge te vertrou'?

3. Paulus sê dat hy alles wat eers vir hom 'n bate was, nou beskou as waardeloos ter wille van Christus. Hoe kan ons vandag hierdie denkwyse hê?

4. Vir watter prys moet ons onsself voor inspan?

5. Verduidelik wat dit beteken om ons burgerskap in die hemel te hê. Hoe moet dit die manier waarop ons leef, beïnvloed? Hoe moet die feit dat ons burgerskap in die hemel is, dít wat ons die volgende generasie leer, beïnvloed?

Day 19Day 21

About this Plan

Filippense - Kies Vreugde

Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is. 

More