YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 PetrusSample

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

DAY 2 OF 43

Memoriseervers:

Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus.

1 Petrus 1:7

Uitdaging vir die week:

Identifiseer een huidige beproewing of uitdaging in jou lewe. Wy jouself daaraan toe om daagliks te bid en vra dat God jou genade en krag sal gee. Reik ook uit na ‘n vriend of 'n mentor wat jy vetrou, deel jou worsteling en vra vir gebede en bemoediging.

Scripture

Day 1Day 3

About this Plan

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

Petrus was 'n passievolle en toegewyde dissipel, 'n "ooggetuie van die lyde van Christus." Hoewel hierdie twee briewe eeue gelede geskryf is, spreek dit steeds tot ons hedendaagse uitdagings en bied hoop. Dit is 'n onont...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy