Spreuke – eenjaarleesplanSample

Die pa leer sy seun om ag te slaan op die waarskuwing dat, soos die voëls in die gelykenis van die Saaier, die saad op die grond van jou hart oppik, ’n mens se ore doof kan raak vir God se leiding as jy dit nie uitvoer en navolg nie.
God se belofte is dat Hy sy woorde en sy wysheid deur sy Gees aan jou bekend sal maak (Jesaja 32:15, Joël 2:28 en Johannes 7:39). As ‘n mens egter sy raad in die wind slaan en nie sy teregwysings aanvaar nie, sal jy aan jou eie keuses oorgelaat word. Dit sal teenspoed, verskrikking, benoudheid en angs vir jou inhou.
Besluit opnuut om nie ‘n woord te mis van wat die Here hierdie jaar vir jou wil gee nie.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

How to Overcome Temptation

Church Planting in the Book of Acts

Acts 10:9-33 | When God Has a New Way

Leading With Faith in the Hard Places

7-Day Devotional: Torn Between Two Worlds – Embracing God’s Gifts Amid Unmet Longings

God in the Midst of Depression

EquipHer Vol. 12: "From Success to Significance"

Ready as You Are

You Are Not Alone.
