YouVersion Logo
Search Icon

Sakpas-Gebede Vir Elke DagSample

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

DAY 7 OF 10

Wanneer jy swak is

Vader, dankie dat U my onvoorwaardelik liefhet. U bewys onverdiende goedheid aan my terwyl ek dit glad nie verdien nie. Hoe wonderlik om te weet dat U my sterk maak wanneer ek swak is. Help my om volkome op U te vertrou. Amen

Moenie in jou eie krag probeer streef nie; kniel by die voete van die Here Jesus en wag op Hom met die sekerheid dat Hy by jou is en in jou werk. (Andrew Murray)

Day 6Day 8

About this Plan

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede waarin jy nuwe krag en inspirasie sal vind.

More