Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!Sample

Hoor jy wat ek hoor?
Stel jouself voor wat in hierdie stukkie gebeur.
Beskryf die omstandighede (wat jy moontlik kan sien, ruik en hoor).
Hoe sou jy in hierdie situasie “voel”?
Scripture
About this Plan

Advent is ’n vier-weke plan wat bedoel is om ons aandag te vestig op die nederige begin van die Redder van ons lewens. Hierdie studie sluit vier verhale van Matteus en Lukas in. Ons leer van God se heilige plan vir die geboorte van Jesus Christus en ondervind hoe dit was om teenwoordig te wees tydens hierdie gebeure. Die vraag-en- antwoordformaat kan vir gesins-eredienste, groepbesprekings en selfstudie gebruik word.
More
Related Plans

The Battle of Pride vs. Humility

Pentecost Changed Everything

A Kid's Guide To: Ordinary Kids, Extraordinary God

You Are Worthy of a New Beginning

Acts 16 | Taking Risks

What to Do When You Don't Know What to Do

A Child's Guide To: Faith, Safety, and Peace

Pray, Lament, Worship and Repent With Psalm 25

Hearing God in a Chaotic World
