Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!Sample
Die Opwinding van Hoop
Lees die stukkie hardop. Lees miskien uit twee bykomende Bybelvertalings. Neem tyd om te luister en na te dink.
Hoe bemoedig die stukkie jou?
Scripture
About this Plan
Advent is ’n vier-weke plan wat bedoel is om ons aandag te vestig op die nederige begin van die Redder van ons lewens. Hierdie studie sluit vier verhale van Matteus en Lukas in. Ons leer van God se heilige plan vir die geboorte van Jesus Christus en ondervind hoe dit was om teenwoordig te wees tydens hierdie gebeure. Die vraag-en- antwoordformaat kan vir gesins-eredienste, groepbesprekings en selfstudie gebruik word.
More