YouVersion Logo
Search Icon

BibleProject | Advent OordenkingsSample

BibleProject | Advent Oordenkings

DAY 9 OF 28

Die Hebreeuse woord vir vrede is shalom, en dit beskryf nie net die afwesigheid van konflik nie, maar ook die teenwoordigheid van voltooiing, versoening en geregtigheid. 

Lees:                                                                                  

Spreuke 16:7 

Reflekteer: 

Oordink wat jy sover in die Bybel geleer het. Noem vyf gewoontes (gedagtes, aksies of woorde) wat jy glo vir God aangenaam is. Hoe dink jy kan hierdie gewoontes selfs vrede tussen vyande maak?

Scripture

Day 8Day 10

About this Plan

BibleProject | Advent Oordenkings

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.

More