YouVersion Logo
Search Icon

VriendskapSample

Vriendskap

DAY 8 OF 43

Oordenkingsvrae:  

  1. Hoe is ons ontwerp vir vriendskap en gemeenskap met mekaar? Hoe moet ons leef met die wete dat ons so ontwerp is?   
  2. Op watter maniere bied die lewe in gemeenskap met mekaar voordele vir ons lewens, sowel as dié van ander?   
  3. Hoe het sonde wat die wêreld binnegekom het, ‘n invloed gehad op ons vermoë om in gemeenskap met God te leef? Hoe het hierdie gebeurtenis ons vermoë om in gemeenskap met ander te leef, beïnvloed?   
  4. Hoe toon ons liefde vir ons vriende en ander gelowiges in Christus, God se liefde aan die wêreld?   
  5. Hoe kan ons die bediening van versoening uitleef en 'n voorbeeld wees van Christus se liefde vir die wêreld?
Day 7Day 9

About this Plan

Vriendskap

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeenskap te wandel. Ons kan nie sonder mekaar oorleef nie. Die manier waarop ons vir mekaar omgee en mekaar se laste dra, toon Christus se liefde aan die wêreld.

More