YouVersion Logo
Search Icon

VriendskapSample

Vriendskap

DAY 2 OF 43

Memoriseervers:

As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.

Johannes 13:35


Uitdaging vir die week:

Hoe openbaar die vriende van die verlamde man in Markus 2 goeie vriendskap? Hoe wys hulle die belangrikheid van 'n gemeenskap? Wat kan jy hierdie week vir jou vriende doen om hierdie mate van toewyding en verbondenheid aan hulle te openbaar?


Scripture

Day 1Day 3

About this Plan

Vriendskap

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeenskap te wandel. Ons kan nie sonder mekaar oorleef nie. Die manier waarop ons vir mekaar omgee en mekaar se laste dra, toon Christus se liefde aan die wêreld.

More