Lukas: Geroep Om Jesus Te VolgSample
![Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F18073%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Vrae vir Bespreking of Persoonlike Studie
- Wie het die Evangelie volgens Lukas geskryf en waarom? Wat het jy omtrent die skrywer geleer? Hoe help hierdie inligting vir jou om dié Evangelie te aanvaar?
- Wat het jy uit Lukas 1 omtrent God en sy weë geleer? Hoe raak hierdie inligting jou?
- Wat het jy uit hierdie hoofstuk omtrent Jesus geleer? As jy jouself sou verloën, jou kruis opneem en Hom volg, wie sou jy volg? Is hy net nog ’n mens? Waarom, of waarom nie?
- Deel een ding uit die lewens van die verskillende mense wat in Lukas 1 genoem word, wat jy geleer het en wat jou hart getref het. Hoe het dit jou denke, of sal dit jou lewe, verander?
- Wat leer hierdie hoofstuk oor die maagdelike geboorte? Is dit belangrik om daarin te glo? Waarom? Jy kan die volgende verse naslaan: Jesaja 7:14; 9:5; Romeine 5:12; 1 Petrus 1:18, 19
Gedagte vir die Week
God doen wat Hy sê — op sy tyd en sy manier. Hierdie waarheid is in meer as een opsig in die eerste hoofstuk van Lukas duidelik: “Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie.” of, om dit anders te stel, “geen enkele woord van God is onmoontlik en sonder krag nie.” Die seën kom hulle toe wat glo: “En salig is sy wat geglo het, want die dinge wat deur die Here aan haar gesê is, sal vervul word.” (1:45)
Mag ons, net soos Sagaría, Elisabet en Maria, glo wat God sê, en Hom só ken en vertrou dat ons soos Maria kan getuig: “Hier is die diensmaagd/-kneg van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord” (1:38).
Indien jy verder wil studeer en die waarhede uit die boek van Lukas wil ontdek, gaan na ons webtuiste toe en bestel die volledige studie op Lukas: Geroep om Jesus te Volg.
https://shop.precept.org.za/product/geroep-om-jesus-te-volg/
About this Plan
![Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F18073%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Jesus het dit duidelik gestel: As jy sy dissipel wil wees, moet jy jouself verloën, jou kruis opneem en Hom volg. As jy Jesus wil volg, moet jy weet wie dit is wat jy volg, wat sy aard is, wat Hy geglo het en hoe Hy in hierdie gebroke wêreld geleef het. Om Jesus te ken, is die begin van ’n avontuur; dit is die doel van hierdie studie.
More
Related Plans
![Living for Christ at Home: An Encouragement for Teens](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55404%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Living for Christ at Home: An Encouragement for Teens
![The Good News](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55411%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
The Good News
![Freedom in Forgiveness: Discover the Healing in Letting Go by Sara Brunsvold](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55402%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Freedom in Forgiveness: Discover the Healing in Letting Go by Sara Brunsvold
![The Armor of God: Well Used Against Injury](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55400%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
The Armor of God: Well Used Against Injury
![ChangeMakers: Unsung Women of the Bible (Vol 2)](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55415%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
ChangeMakers: Unsung Women of the Bible (Vol 2)
![Play-by-Play: John (3/3)](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55369%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Play-by-Play: John (3/3)
![This Is the Day](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55022%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
This Is the Day
![Reading With the People of God #10 Kingdom](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55389%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Reading With the People of God #10 Kingdom
![3-Day Bible Plan: How to Truly Love Thy Neighbor in Today’s World](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55370%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
3-Day Bible Plan: How to Truly Love Thy Neighbor in Today’s World
![A Great Harvest](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55410%2F320x180.jpg&w=640&q=75)