YouVersion Logo
Search Icon

Nader tot GodSample

Nader tot God

DAY 43 OF 43

Oordenkingsvrae:

1.  Wat maak ons gedagtes aanneemlik vir God, of nié aanneemlik vir God nie?

2.  Waarom is dit belangrik dat, nie net ons dade nie, maar ook ons gedagtes, vir God aanneemlik is?

3.  Hoe het die woord van God jou die afgelope paar weke verander? 

4. Hoe het die woord van God jou die laaste jaar verander?

5.  Hoe het jou geloof toegeneem soos jy God se woord bestudeer het tydens hierdie studie?

6.  Hoe troos die belofte in Filippense 1:6 jou? 

7. Waarom is dit belangrik om te onthou dat God die een is wat in ons werk en nie onsself nie?

Day 42

About this Plan

Nader tot God

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarneming, interpretasie, toepassing en gebed leer, sal ons begin om God se woord op nuwe wyses te sien en te verstaan.

More