Nuwe LeweSample

IS JESUS CHRISTUS DIE ENIGSTE WARE REDDER EN VERLOSSER?:
Ja, Jesus is die enigste Verlosser; daar is niemand anders nie.
“Hy (Jesus) bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.” (Hand. 4:12)
“Sy (Maria) sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” (Matt. 1:21)
“Jesus het vir hom (Thomas) gesê: Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.” (Joh. 14:6)
“Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang.” (Hand. 10:43)
“Daar is immers net een God, en daar is net een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus wat Homself as 'n losprys vir almal gegee het.” (1 Tim. 2:5-6)
Dit wat Jesus 2000 jaar gelede aan Nikodemus gesê het, geld vandag nog. Ons mag 'n goeie lewe probeer leef, gereeld kerk toe gaan en by talle goeie aktiwiteite betrokke wees. Ons moet egter nog steeds nuutgebore word om deel van God se hemelse familie te word.
About this Plan

Het jy al gewonder wat dit beteken om ‘n Christen te wees? Hierdie leesplan is ideaal vir diegene wat Jesus op ‘n lewensveranderende manier wil ontmoet en op soek is na antwoorde op die moeilike vrae waarmee hulle worstel: Wie is Jesus? Wat beteken dit om wedergebore te wees? Wat is die groot doop? Wat is die doping in die Heilige Gees? Weerspreek wetenskap die Bybel? En baie meer.
More
Related Plans

God in the Midst of Depression

Leading With Faith in the Hard Places

How to Overcome Temptation

BibleProject | Sermon on the Mount

7-Day Devotional: Torn Between Two Worlds – Embracing God’s Gifts Amid Unmet Longings

Church Planting in the Book of Acts

You Are Not Alone.

EquipHer Vol. 12: "From Success to Significance"

Praying Like Jesus
