Liefde sonder vooroordeelSample

Oordenkingsvrae:
Week 3
1. God se liefde hou nooit op nie. Sy barmhartigheid kom nooit tot 'n einde nie. In watter areas van jou lewe het jy behoefte om sy liefde en genade te voel?
2. Dink aan al die mense rondom jou wat nie vir Jesus ken nie. Bid vir hulle inkeer en dink aan maniere hoe jy Jesus met hulle kan deel.
3. Watter sondes moet jy bely sodat jy God se genade kan ontvang?
4. Hoe reageer God op Nineve se inkeer?
5. Hoekom het God sy Seun na die wêreld gestuur?
Scripture
About this Plan

Die boek van Jona is nie net 'n verhaal van 'n barmhartige God en 'n opstandige nasie nie, maar 'n barmhartige God en sy ongehoorsame kind. Mag jy bemoedig word soos jy hierdie kragtige verhaal van God se eindelose genade en barmhartigheid lees, en mag jy nooit vergeet dat niemand te sleg is om gered te word nie.
More
Related Plans

Permission Granted

1 + 2 Peter | Reading Plan + Study Questions

1 + 2 Thessalonians | Reading Plan + Study Questions

I Almost Committed Adultery!

Bible Starter Kit

After the Cross

Judge Not: Moving From Condemnation to Mercy

Thrive: Discovering Joy in the Trenches of Military Life

A Child's Guide To: Being Followers of Jesus
