Psalms 33:18-19
Psalms 33:18-19 CAB23
Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid hoop; om hulle siel van die dood te verlos en hulle in die lewe te hou in hongersnood.